Hoe rij die Boere

Hoe rij die Boere?
Sit, sit so! Sit, sit so! Sit, sit so!
Hoe rij die Boere?
Sit, sit so! Sit, sit so, Hoera!
Die Kaapse nooi sê:
Tingelingeling, Tingelingeling, Hoera!
Die Kaapse nooi sê:
Tingelingeling, Tingelingeling, Hoera!
Hoe rij die Boere ?
Sit, sit so! Sit, sit so! Hoera!

Hoe fluit die Boere?
Fluit, fluit, fluit! Fluit, fluit, fluit! Fluit, fluit, fluit.
Hoe fluit die Boere?
Fluit, fluit, fluit! Fluit, fluit, fluit, Hoera!
Die Kaapse nooi sê:
(Fluit de melodie) Hoera!
Die Kaapse nooi sê:
(Fluit de melodie) Hoera!
Hoe fluit die Boere?
Fluit, fluit so! Fluit, fluit so! Hoera!

Hoe dans die Boere?
Polkadraai! Tiekiedraai! Tiekiedraai.
Hoe dans die Boere?
Polkadraai! Polkadraai, Ou perd!
Die Kaapse nooi sê:
Tingelingeling, Tingelingeling, Ou Haan!
Die Kaapse nooi sê:
Tingelingeling, Tingelingeling, Ou Haan!
Hoe dans die Boere?
Polkadraai! Tiekiedraai! Ou perd!

Hoe skiet die Boere?
Boem boem boem! Boem boem boem! Boem boem boem.
Hoe skiet die Boere?
Boem boem boem! Boem boem boem, Dis raak!
Die Kaapse nooi sê:
Skiet nog één, skiet nog één: Dis raak!
Die Kaapse nooi sê:
Skiet nog één, skiet nog één: Dis raak!
Hoe skiet die Boere?
Boem boem boem! Boem boem boem! Dis raak!